In wiskunde verteenwoordig ’n breuk ’n gedeelte (of aantal gedeeltes) van ’n geheel. Dit word as ’n teller (a) gedeel deur ’n noemer (b) geskryf in die vergelyking: . In meer algemene terme kan ’n breuk as ’n kwart (1⁄4), vyf agtstes (5⁄8), ’n tiende (1⁄10), ens. weergegee word.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Fractions. |